Die Rupert Museum is in Stellentialaan, Stellenbosch.

Besoekure: Maandag – Saterdag 10:00 – 16:00

Gesluit op Sondae, openbare vakansiedae, Paasnaweek en tussen Kersfees en Nuwejaar.

Toegangsfooi: Volwassenes R20; skoliere, studente en pensioenarisse R10
Die Museum is op een vloer uitgel en toegang is geskik vir persone met gestremdhede.

Rolstoele is by Museum-ontvangs beskikbaar vir gebruik.

Vir verdere inligting, skakel +27 21 888 3344.

Besoek ons en Facebook of e-mail: RupertMuseum@remgro.com

map

Jou naam (verpligtend)

Jou email address (verpligtend)

Onderwerp

Jou boodskap